Articoli correlati a Saal die regte perd op

Aswegen, Marita Van Saal die regte perd op ISBN 13: 9780992193836

Saal die regte perd op - Brossura

 
9780992193836: Saal die regte perd op
Vedi tutte le copie di questo ISBN:
 
 
Ankia is dol oor perdry en om haar ma se perd, Gilbert, te versorg. Toe sy ses jaar oud was, het 'n perd haar afgegooi. En nou is sy bang om weer te ry. Vrekbang. Moet sy nie maar liewer 'n ponie kry nie? Watter een moet sy kies? Die sneeuwitte of die pikgitswarte? Sy wil so graag saam met Michael en sy Palomino, Tornado, oor die veld galop. Wie is die geheimsinnige man wat op hulle kleinhoewe opdaag? En waar kom die Jack Russell-hondjie, Vlekkie, vandaan wat dadelik groot vriende met Gilbert word? ‘n Rooikat kom maak moeilikheid op die kleinhoewe. Gaan hy dit regkry om Gilbert en Vlekkie se vriendskap te bederf? Wat gaan Ankia doen wanneer Vlekkie in groot moeilikheid beland? Ideaal vir kinders van 8-10 jaar.

Le informazioni nella sezione "Riassunto" possono far riferimento a edizioni diverse di questo titolo.

L'autore:
Marita van Aswegen woon op ’n plaas buitekant Bloemfontein. Wanneer sy by haar venster uitkyk, is daar baie sonlig, rooigrasvlaktes, blou rantjies, Frieskoeie, skape en perde wat op die ooptes wei, galop en speel. Die lug ruik vars, en as dit die slag reën, blom die kaktusse spierwit. Sy het reeds verskeie boeke en kortverhale gepubliseer: vir kinders, tieners, sowel as grootmense. Besoek gerus haar webwerf by www.maritavanaswegen.co.za. Sy kan ook op Facebook gekontak word.

Le informazioni nella sezione "Su questo libro" possono far riferimento a edizioni diverse di questo titolo.

  • Editoree-Boeke vir Afrika
  • Data di pubblicazione2013
  • ISBN 10 0992193834
  • ISBN 13 9780992193836
  • RilegaturaCopertina flessibile
  • Numero di pagine62

(nessuna copia disponibile)

Cerca:



Inserisci un desiderata

Se non trovi il libro che cerchi su AbeBooks possiamo cercarlo per te automaticamente ad ogni aggiornamento del nostro sito. Se il libro è ancora reperibile da qualche parte, lo troveremo!

Inserisci un desiderata

I migliori risultati di ricerca su AbeBooks