Kamikaze - Brossura

Rensburg, Rudie Van

 
9780795801532: Kamikaze

Sinossi

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nou alles oor die SAPD lees . . . Hy't juis 'n ander werksaanbod. En dan kom hy teen die grieseligste booswig nog te staan, en moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee. Spioenasie, wapenhandelkorrupsie en 'n moordenaar uit jou nagmerries . . .

Le informazioni nella sezione "Riassunto" possono far riferimento a edizioni diverse di questo titolo.