Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van dié hemel-liggaam sien? Of dat gaap aansteeklik vir die mens en sommige diere is? En wat presies veroorsaak dat voëls wat in n swerm vlieg, nié teen mekaar bots wanneer hulle swenk nie? Hierdie feite is deel van n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds vir 37 jaar lank beantwoord. Die publikasie bevat n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wêreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wêreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is derduisende verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings nie. Hoe verklaar jy dit? sal jou belangstelling in die wêreld om jou prikkel. Dit is n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan lê en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.
Le informazioni nella sezione "Riassunto" possono far riferimento a edizioni diverse di questo titolo.
EUR 4,00 per la spedizione da Germania a Italia
Destinazione, tempi e costiDa: medimops, Berlin, Germania
Condizione: good. Befriedigend/Good: Durchschnittlich erhaltenes Buch bzw. Schutzumschlag mit Gebrauchsspuren, aber vollständigen Seiten. / Describes the average WORN book or dust jacket that has all the pages present. Codice articolo M01776090497-G
Quantità: 1 disponibili
Da: AwesomeBooks, Wallingford, Regno Unito
paperback. Condizione: Very Good. Hoe verklaar jy dit? This book is in very good condition and will be shipped within 24 hours of ordering. The cover may have some limited signs of wear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. Money back guarantee if you are not satisfied. See all our books here, order more than 1 book and get discounted shipping. . Codice articolo 7719-9781776090495
Quantità: 1 disponibili
Da: Chapter 1, Johannesburg, GAU, Sudafrica
Softcover. Condizione: Near Fine. Afrikaans text. 5th edition. 181 Pages. The wraps are a little shelf rubbed. They are strong and sturdy. Internally, clean and complete. Tightly bound. r*24/08/2022. [Ak]. Our orders are shipped using tracked courier delivery services. Codice articolo 40pz
Quantità: 1 disponibili