Nia Vermoot sal enige iets doen om uit te vind wat van haar ouers geword het. Die laaste wat sy hulle gesien het, was die dag toe sy hulle op ’n vliegveld in Benoni gaan afsien het, vir ’n welverdiende vakansie saam met hulle vriende. Die ligte vliegtuig en sy passasiers was daarna nooit weer gesien nie.
Wanneer ’n bizarre geleentheid, vier maande later, d.m.v. ’n Internet-boodskap haar in staat stel om die nodige hulpmiddele te bekom om uit te vind wat met haar ouers gebeur het, word sy in die huwelik bevestig met die geheimsinnige Adam van Eeden, wat sy gesig met ’n masker bedek en sy oë verskuil hou agter ’n donkerbril.
Direk na die seremonie word hulle per helikopter na ’n afgeleë eiland vol gevare geneem, waar al die vroue wit, en die mans swart sluiers en slooprokke dra.
Op die eiland kom sy gou agter waarom sy na die eiland gebring is, maar wie is die erg verminkte vrou wat vir Adam so belangrik is dat hy bereid was om met haar te trou en haar ’n miljoen rand te betaal om na die pasiënt om te sien.
Waar pas Ula, die jongmeisie met die swart oë wat Nia byna slaafs van kop tot tone bedien, in Adam van Eeden se lewe?
Le informazioni nella sezione "Riassunto" possono far riferimento a edizioni diverse di questo titolo.
Da: PBShop.store US, Wood Dale, IL, U.S.A.
PAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Codice articolo L0-9781991455574
Quantità: Più di 20 disponibili
Da: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Regno Unito
PAP. Condizione: New. New Book. Delivered from our UK warehouse in 4 to 14 business days. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Codice articolo L0-9781991455574
Quantità: Più di 20 disponibili
Da: Ria Christie Collections, Uxbridge, Regno Unito
Condizione: New. In. Codice articolo ria9781991455574_new
Quantità: Più di 20 disponibili
Da: AHA-BUCH GmbH, Einbeck, Germania
Taschenbuch. Condizione: Neu. Neuware - Nia Vermoot sal enige iets doen om uit te vind wat van haar ouers geword het. Die laaste wat sy hulle gesien het, was die dag toe sy hulle op 'n vliegveld in Benoni gaan afsien het, vir 'n welverdiende vakansie saam met hulle vriende. Die ligte vliegtuig en sy passasiers was daarna nooit weer gesien nie. Codice articolo 9781991455574
Quantità: 2 disponibili