Vrees as Metgesel - Brossura

Richards, Ria

 
9781997443087: Vrees as Metgesel

Sinossi

In Vrees as Metgesel neem die skrywers jou op ’n spanningsvolle reis deur stegies van misdaad, raaisels en die onbekende. Hierdie keur van 38 kortverhale delf in die donker dieptes van die menslike psige – waar skuld, geheime en wraak soos skaduwees teen die mure fluister.

Van dorpsplekke met bloedbevlekte verlede tot tydreise vol misterie, van geheime biblioteke tot moord onder die silwer maan, is elke verhaal 'n unieke speurtog wat lesers aan die raai hou tot die laaste sin.

In Vrees as Metgesel word jy saam met ’n reeks speurders, gewone mense én geheimsinnige figure ingesleep in stories waar niks is soos dit lyk nie.

Le informazioni nella sezione "Riassunto" possono far riferimento a edizioni diverse di questo titolo.