Articoli correlati a Die Merk van el-Kat: 1

Die Merk van el-Kat: 1 - Brossura

Victor, Errol

 
9798232271862: Die Merk van el-Kat: 1

Sinossi

DIE MERK VAN EL-KAT

DIE GOUE SEUNS VAN VER

GAAN TEEN DIE

VEER VAN DIE WAARHEID

GEWEEG WORD

Janita Visser verdwyn spoorloos en die tweeling Boela en Basjan Botha en hulle boesemvriend Phillip Human verkeer ineens in lewensgevaar.

Wat het 'n dooie kat en 'n reeks ontvoerings van mooi, blonde meisies gemeen?

Watter rol speel Egiptiese mitologie in die oplossing van dié tergende geheim? Waarom waarsku die fortuinverteller, Madam Rosa, die seuns teen die Klou van el-Kat?

Skuil die oplossing van Janita se verdwyning in die Kaapse hawefront of in die Klooster van die Heilige Katherina diep in die Sinaiwoestyn in Egipte?

Die Merk van el-Kat is 'n spanningsverhaal vir 10-12 jaar wat end-uit gelees moet word.

Le informazioni nella sezione "Riassunto" possono far riferimento a edizioni diverse di questo titolo.