DIE GEHEIM VAN DIE TAS
Die tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilië toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op São Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in São Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met dié van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort ná sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.
Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas só belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in São Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguaçu-waterval met sy meer as 275 watervalle?
Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees móét word
Ouderdom 9-12 jr
Le informazioni nella sezione "Riassunto" possono far riferimento a edizioni diverse di questo titolo.
Da: Grand Eagle Retail, Bensenville, IL, U.S.A.
Paperback. Condizione: new. Paperback. DIE GEHEIM VAN DIE TASDie tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilie toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op Sao Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in Sao Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met die van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort na sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas so belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in Sao Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguacu-waterval met sy meer as 275 watervalle?Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees moet wordOuderdom 9-12 jr This item is printed on demand. Shipping may be from multiple locations in the US or from the UK, depending on stock availability. Codice articolo 9798235026230
Quantità: 1 disponibili
Da: PBShop.store US, Wood Dale, IL, U.S.A.
PAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Codice articolo L2-9798235026230
Quantità: Più di 20 disponibili
Da: California Books, Miami, FL, U.S.A.
Condizione: New. Codice articolo I-9798235026230
Quantità: Più di 20 disponibili
Da: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Regno Unito
PAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Codice articolo L2-9798235026230
Quantità: Più di 20 disponibili
Da: KALAMO BOOKS, Burriana, CS, Spagna
Condizione: New. Codice articolo KALAMO-9798235026230
Quantità: 1 disponibili
Da: AHA-BUCH GmbH, Einbeck, Germania
Taschenbuch. Condizione: Neu. nach der Bestellung gedruckt Neuware - Printed after ordering - DIE GEHEIM VAN DIE TASDie tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilië toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op São Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in São Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met dié van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort ná sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas Waarom is die tas só belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie Skuil die oplossing van die geheim in São Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguaçu-waterval met sy meer as 275 watervalle Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees móét wordOuderdom 9-12 jr. Codice articolo 9798235026230
Quantità: 2 disponibili
Da: AussieBookSeller, Truganina, VIC, Australia
Paperback. Condizione: new. Paperback. DIE GEHEIM VAN DIE TASDie tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilie toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op Sao Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in Sao Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met die van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort na sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas so belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in Sao Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguacu-waterval met sy meer as 275 watervalle?Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees moet wordOuderdom 9-12 jr This item is printed on demand. Shipping may be from our Sydney, NSW warehouse or from our UK or US warehouse, depending on stock availability. Codice articolo 9798235026230
Quantità: 1 disponibili
Da: CitiRetail, Stevenage, Regno Unito
Paperback. Condizione: new. Paperback. DIE GEHEIM VAN DIE TASDie tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilie toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op Sao Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in Sao Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met die van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort na sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas so belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in Sao Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguacu-waterval met sy meer as 275 watervalle?Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees moet wordOuderdom 9-12 jr This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. Codice articolo 9798235026230
Quantità: 1 disponibili
Da: preigu, Osnabrück, Germania
Taschenbuch. Condizione: Neu. Die Geheim van die Tas | Errol Victor | Taschenbuch | Basjan en Boela-reeks | Afrikaans | 2026 | Errol Victor | EAN 9798235026230 | Verantwortliche Person für die EU: Libri GmbH, Europaallee 1, 36244 Bad Hersfeld, gpsr[at]libri[dot]de | Anbieter: preigu Print on Demand. Codice articolo 135523306
Quantità: 5 disponibili