Trisa Hugo

Trisa Hugo se lewe het baie draaie geloop in vele beroepe, maar uiteindelik het sy haar hartsplek gekry. Sy bedryf 'n gastehuis in Kleinmond en teken prentjies met 'n stokkie op die strand wat dan waar word.

Lees meer hier: http://trisahugo.co.za/

Articoli popolari di Trisa Hugo

Visualizza tutte le offerte