EUR 16,11
Quantità: 3 disponibili
Aggiungi al carrelloPaperback. Condizione: New.
EUR 16,36
Quantità: 3 disponibili
Aggiungi al carrelloPaperback. Condizione: New.
EUR 16,99
Quantità: 3 disponibili
Aggiungi al carrelloPaperback. Condizione: New.
PAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.
PAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.
PAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.
PAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.
PAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.
EUR 15,47
Quantità: 2 disponibili
Aggiungi al carrelloPAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.
EUR 15,47
Quantità: 6 disponibili
Aggiungi al carrelloPAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.
Lingua: Afrikaans
Editore: Protea Boekhuis, Menlopark 0102, 2008
ISBN 10: 186919232X ISBN 13: 9781869192327
Da: Grand Eagle Retail, Bensenville, IL, U.S.A.
Paperback. Condizione: new. Paperback. Nie net ontglip die gevreesde maanhaar Tom se jaggeweer keer op keer op onverklaarbare wyse nie - ook in die Stroebel-huishouding draai die duiwel rond en tart Tom se verlede hom telkens in die gestalte van beeldskone Maria Stroebel, wie se huwelik duidelik wankel onder die druk van die boerdery. Hoewel die plaasvoorman, Adolf Freimut, skynbaar die leisels stewig vashou, is daar iets verdag omtrent die arrogante jong Duitser - en ook oom Wolfgang se sekretaresse, June Crosby, blyk 'n slinkse geaardheid agter haar bril en bolla te verberg. Boonop is Theresa Stroebel lank nie meer die rabbedoe-tiener wat Tom van sy vorige besoeke onthou nie, maar 'n sjarmante jong dame met 'n uitgesproke wil .Is die mensvreterleeu werklik die bron van die spanning tussen die Stroebels - of die rookskerm waaragter groter kwaad gestook word? En sal Tom daarin slaag om die dreigende krisis suksesvol af te weer? Op Okarusewa is alles nie pluis nie. As Wolfgang Stroebel die hulp van sy ou vriend, die beroepsjagter Tom Maartens, inroep om die skrikbewind van 'n vermeende mensvreterleeu te beeindig, word Tom dadelik met ou en nuwe spoke gekonfronteer. Shipping may be from multiple locations in the US or from the UK, depending on stock availability.
Lingua: Afrikaans
Editore: Protea Boekhuis, Menlopark 0102, 2003
ISBN 10: 1869190211 ISBN 13: 9781869190217
Da: Grand Eagle Retail, Bensenville, IL, U.S.A.
Paperback. Condizione: new. Paperback. Hoe toets jy die staal van 'n man wat jou beeldskone dogter van jou af wil wegneem? In hierdie roman word die leser op reis geneem deur Angola se jagvelde, op soek na 'n reuse-olifantbul - maar dis meer as 'n dramatiese jagtog. Avontuur, romantiek en manlike drif, Namibie se ruimtes - dit is die kombinasie waarmee Doc Immelman se vreeslose skrywershand dekades al sy meer as 30 000 lesers gevange hou. Self 'n jagter, skryf Immelman uit eerstehandse ervaring. In sy romans bly die harde verlatenheid van die land noordwes van Suid-Afrika 'n werklikheid. Hoe toets jy die staal van 'n man wat jou beeldskone dogter van jou af wil wegneem? In hierdie roman word die leser op reis geneem deur Angola se jagvelde, op soek na 'n reuse-olifantbul - maar dis meer as 'n dramatiese jagtog. Shipping may be from multiple locations in the US or from the UK, depending on stock availability.
Lingua: Afrikaans
Editore: Protea Boekhuis, Menlopark 0102, 2012
ISBN 10: 1869197305 ISBN 13: 9781869197308
Da: Grand Eagle Retail, Bensenville, IL, U.S.A.
Paperback. Condizione: new. Paperback. 'n Storie oor liefde en haat; wins en verlies wat hom uitspeel teen die agtergrond van die Namibiese hinterland. In Fahlplatz se opstal groei die spanning tussen pa en seun en tussen man en vrou terwyl daar 'n groter stryd buite woed. As die dood verbytrek, kyk die wat agterbly anders na hulle wereld en na mekaar. Shipping may be from multiple locations in the US or from the UK, depending on stock availability.
EUR 16,47
Quantità: 6 disponibili
Aggiungi al carrelloPAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.
Lingua: Afrikaans
Editore: Protea Boekhuis, Menlopark 0102, 2011
ISBN 10: 1869191587 ISBN 13: 9781869191580
Da: Grand Eagle Retail, Bensenville, IL, U.S.A.
Paperback. Condizione: new. Paperback. As jy 'n ryk man is wat al jou gesinslede in 'n motorongeluk verloor, behalwe jou beeldskone dogter .Hoe toets jy die staal van die man wat haar van jou af wil wegneem? As jy 'n ryk man is wat al jou gesinslede in 'n motorongeluk verloor, behalwe jou beeldskone dogter . Hoe toets jy die staal van die man wat haar van jou af wil wegneem? Shipping may be from multiple locations in the US or from the UK, depending on stock availability.
Lingua: Afrikaans
Editore: Protea Boekhuis, Menlopark 0102, 2010
ISBN 10: 1869192877 ISBN 13: 9781869192877
Da: Grand Eagle Retail, Bensenville, IL, U.S.A.
Paperback. Condizione: new. Paperback. In 'n oorloggeteisterde Angola, word kaptein Piet Prinsloo gekonfronteer met meer as terroriste uit die Kongo wanneer iemand uit sy verlede hom op Oukersaand besoek. 'n Span bankrowers kom hul moses tee in die Chuosberge. 'n Veldwagter is op sy hoede toe twee uiters verdagte karakters by Etosha opdaag. Drie boesemvriende raak verlief op een meisie. En 'n skrywer en 'n beeldskone filmster is gestrand by Kaitscha-vlei. In vyf stories skets Doc Immelman werelde waar hardebaarde kan liefhe, helde nog met die vuis kan slaan en kameeldoringbome arabesk teen die laaste bietjie lig van die dag geets is. In vyf stories skets Doc Immelman werelde waar hardebaarde kan liefhe, helde nog met die vuis kan slaan en kameeldoringbome arabesk teen die laaste bietjie lig van die dag geets is. Shipping may be from multiple locations in the US or from the UK, depending on stock availability.
EUR 15,47
Quantità: 2 disponibili
Aggiungi al carrelloPAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.
EUR 15,47
Quantità: 6 disponibili
Aggiungi al carrelloPAP. Condizione: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.
EUR 15,52
Quantità: 3 disponibili
Aggiungi al carrelloCondizione: New. pp. 151.
EUR 15,52
Quantità: 3 disponibili
Aggiungi al carrelloCondizione: New. pp. 119.
EUR 12,10
Quantità: 2 disponibili
Aggiungi al carrelloPaperback. Condizione: Brand New. 151 pages. Afrikaans language. In Stock.
EUR 12,10
Quantità: 2 disponibili
Aggiungi al carrelloPaperback. Condizione: Brand New. 111 pages. Afrikaans language. In Stock.
EUR 12,10
Quantità: 2 disponibili
Aggiungi al carrelloPaperback. Condizione: Brand New. 119 pages. Afrikaans language. In Stock.
EUR 16,53
Quantità: 3 disponibili
Aggiungi al carrelloCondizione: New. pp. 114.
EUR 12,46
Quantità: 2 disponibili
Aggiungi al carrelloPaperback. Condizione: Brand New. 167 pages. Afrikaans language. In Stock.
Da: Revaluation Books, Exeter, Regno Unito
EUR 13,13
Quantità: 2 disponibili
Aggiungi al carrelloPaperback. Condizione: Brand New. revised edition edition. 114 pages. Afrikaans language. In Stock.
Condizione: New. pp. 119.
Condizione: New. pp. 151.
Condizione: New. pp. 114.
Lingua: Inglese
Editore: HAUM, Cape Town, 1967
Da: Eaglestones, Oudtshoorn, Sudafrica
EUR 30,17
Quantità: 1 disponibili
Aggiungi al carrelloHardcover. Condizione: Good. Condizione sovraccoperta: Creases and Tears. In Suidwes brul die geel leeus nog nagte lank oor die panne. In Suidwes draf taai Boesmans met gifpyle en boog nog gemsbok en eland moeg. Oor die vaal sand van die Namib lê verstrooi en amper toegewaai die bleikwit bene van diamantsoekers. Onder 'n rooi Suidwes-son kan jag ters nog 'n bok vir die pot en biltong omkap. Teen en deur hierdie kleurryke agtergrond het die skrywer vir ons elf tipiese Suidwes-verhale geweef. Hier leer ons Suidwes ken in al sy groot heid en grootsheid. Maar dis nie net bloot jag- of avontuurverhale nie. Immelman skets fyn die mens in die situasie en milieu. Ons ontmoet die boere, jagters, wilddiewe, diamant smokkelaars en prospekteerders en ons word getref deur die patos en die humor, die liefde en die haat en die wraak. En dít tref miskien die meeste: die mens in Suidwes, die mens oral is steeds nog onderworpe aan groter magte soos die natuur. Die skrywer se taal is keurig en pittig. U sal die verhale onthou. Verhale uit Suidwes is 'n lofwaardige boek. Dustjacket worn and scuffed with tears. Size: 5" X 8".